Will Rogers

Will Rogers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Penn Adair Rogers
Geboorte (1879-11-04)4 November 1879
Sterfte 15 Augustus 1935 (op 55)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Will Rogers, Jr.
Beroep(e) Akteur, komediant en joernalis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Will Rogers (4 November 1879 – 15 Augustus 1935) was 'n Amerikaanse akteur, komediant en joernalis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Connecticut Yankee (1931), Doctor Bull (1933), Judge Priest (1934), en Steamboat Round the Bend (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy